Gaan na inhoud

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 6 Mei 2026
Hier is tans 128 866 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Kenteken van die Koreaanse nasionale rugbyspan.

Die Suid-Koreaanse nasionale rugbyspan (Koreaans: 대한민국 럭비 유니언 국가대표팀, Daehan Min'guk Reogbi Yunieon Gukga Daepyo Tim), deur Wêreldrugby erken as Korea, is die nasionale rugbyspan wat Suid-Korea in internasionale wedstryde (toetswedstryde) verteenwoordig. Rugby word in Suid-Korea geadministreer deur die Koreaanse Rugbyunie (Engels: Korea Rugby Union, afgekort KRU; Koreaans: 대한럭비협회) wat in 1946 gestig is. Hulle dra die bynaam “Mugunghwas”, na die alteaboompie (Hibiscus syriacus), die nasionale blom van dié Asiatiese land. Suid-Korea word deur Wêreldrugby as ’n vlak drie-span erken. Die Suid-Koreaanse rugbyspan is tans (Mei 2026) 37ste op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. Saam met Hongkong is Suid-Korea tradisioneel een van die sterker Asiatiese nasionale rugbyspanne ná Japan.

Rugby in Korea dateer uit die Japannese besetting en word sedertdien sterk deur die voormalige koloniale mag beïnvloed. In 1969 het Suid-Korea sy eerste toetswedstryd tydens die eerste Asiatiese Kampioenskap teen Taiwan gespeel. Die Suid-Koreaanse span het hul hoogtepunt in die 1980’s bereik, toe hulle drie opeenvolgende Asiatiese Rugbykampioenskaptoernooie kon wen (en ook ’n volstoom Japan verslaan het). Hulle het tydens die Asiatiese Beker vyf titels ingepalm, 17-keer as naaswenner en nege keer in die vierde plek geëindig. Suid-Korea het gereeld na die uitspeelwedstryde van die rugbywêreldbekerkwalifisering deurgedring, maar hulle kon nog nie vir dié toernooi kwalifiseer nie. Die Koreaanse span speel tradisioneel in donkerblou truie met rooi kleuraksente, wit broeke en donkerblou sokkies – wat aan die kleure van die vlag van Suid-Korea ontleen is.

...lees verder

In die nuus
Geordin Hill-Lewis in 2023
Geordin Hill-Lewis in 2023

Het u geweet...

... dat daar altesaam vier seë is wat in Afrikaans na kleure genoem is? Dit is die Geel-, Rooi-, Swart- en Witsee.

... dat water nie altyd by 100° Celsius kook nie? Hoe hoër bo seevlak 'n persoon is, hoe laer die kookpunt.

... dat daar sedert 30 Januarie 2017 'n gemeenskaplike landgrens tussen die Afrika-unie en die Europese Unie is? Die twee klein eksklawes Ceuta en Melilla van die EU-lidland Spanje grens aan die AU-lidland Marokko.

... dat Tafelberg die enigste aardkenmerk is waaraan 'n sterrebeeld se naam ontleen is? Mensa, wat "tafel" beteken, is 'n sterrebeeld van die Suidelike Halfrond wat taamlik laat afgebaken is en dus geen antieke mitologie het nie.

... dat Nelson Mandela 18 jaar van sy totale 27 jaar tronkstraf op Robbeneiland deurgebring het?

Vandag in die geskiedenis

6 Mei

Eiffeltoring in die nag vanaf Place de la Concorde
Eiffeltoring in die nag vanaf Place de la Concorde

Voorbladbeeld
'n Eendbekdier (Ornithorhynchus anatinus) in Tasmanië, Australië.
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia

Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering